Ons gratis DVD-fliek Hoor my lied is op bl. 15 in die tydskrif My Tyd geplak. Lesers wat nie My Tyd saam met hul koerant gekry het nie of nie die DVD in die tydskrif nie, kan vandag tussen 08:00 en 14:00 met ons in verbinding tree deur 0 011 713 9450 te skakel.