Ernst de Villiers, Pretoria
Dr. Ben du Toit se ouer-lojaliteit teenoor sy dogter en skoonseun is prysenswaardig (Rapport, 12 Februarie).
Dit is egter ’n blinde/naïewe vorm van steun, dalk omdat hy ingenome is met die feit dat hulle nou “wêreldberoemd” is en “enorme internasionale sukses” behaal het. Ek twyfel egter of die dominee al hul video’s op YouTube gesien en nagedink het oor sommige van die inhoud.
Indien hy wel het en nie ernstig krities daaroor staan nie, sou dit teleurstellend wees. In sy posisie kan hy nie apaties daaroor staan nie.
; Die volledige brief is onder “Briewe” op www.rapport.co.za.