Toekoms is hier
Dit voel soos nou die dag dat dit net skrywers van wetenskapfiksie was wat hulle kon voorstel hoe die mens bestaan met mensgemaakte en kunsmatige organe . . . klein kameras wat ’n blinde kan laat sien, ’n hart van plastiek of ’n klein toestelletjie wat in die liggaam ingeplant word om siektes te beheer. Dit is egter nou nie meer fiksie nie, maar ’n werklikheid. Die man van staal staan voor die deur. – 4
Voorbladgrafika: Theuns Kruger
06/leefstyl
Eet die regte kos en word gesond
08/flieks
Marilyn Monroe word mens in fliek
Toets jou fliekkennis
10/voorsmaak
Kos uit Spanje
’n Lendelam brug en lekker wyn
Heilie maak kroningshoender
16/pret
18/kassieklets
Iets vir snobs . . . én die ander
Die week se TV-programme