. . . padda manel dra! ’n Hond genaamd Ben dra ’n paddakoning-uitrusting by die jaarlikse Roosmaandag-parade in Mainz, Duitsland. Die Roosmaandag-parades in Keulen, Mainz en Düsseldorf is die hoogtepunt van die Duitse straatkarnavalseisoen. Foto: REUTERS