Finweek Afr - 23 Februarie 2012 Magazine

Finweek Afr

  •  
  • Single Issue
  • 12 Months - once-off
  • Print
  • -
  • Digital
  • Subscription Details

  • Frequency Weekly
  • Normal Cover Price (print) R 22.50
  • Subscription saving (print) 21%
  • Subscription saving (digital) 50%
  • Lead time (print) 5 - 6 weeks
  • Number of issues annually: 50

Description

Finweek is Suid-Afrika se voorste finansiële weeklikse tydskrif wat hom op belegging toespits. Met sy lewendige, kreatiewe en gesaghebbende ontleding van sake- en beleggingskwessies is dit ’n noodsaaklike sakemiddel in die daaglikse stryd om mededingende voordeel. Vandag se besluitnemers moet meer druk op hul tyd kan verwerk en daar word nou meer as ooit van hulle verwag om suksesvol te wees, ongeag feller mededinging. Finweek bied relevante inligting in vinnig verteerbare porsies, met bekroonde beleggingsadvies as die nagereg.