SARIE Bruid - 2011/2012 Magazine

SARIE Bruid

  •  
  • Single Issue
  • Digital
  • Subscription Details

  • Frequency Annually
  • Normal Cover Price (print) R 0.00
  • Number of issues annually:

Description

Sarie Bruid is deel van elke bruid se mooiste oomblik. Sy kry haar inspirasie uit werklike Suid-Afrikaanse troues – van deftige stadstroues met satyn en kandelare tot die ouwêreldse bekoring van kant en rose op die platteland. Die spesiale oomblikke en kern idees agter elke egte troue se bekoring verseker dat die bruid se paadjie kansel toe ‘n droom is wat waar geword het.