Volksblad - Tuesday 21 February 2012 Newspaper

Volksblad - Tuesday 21 February 2012

  •  
  • Back Issue
  • Digital
  • Subscription Details

  • Frequency Daily
  • Normal Cover Price (print) R 5.20
  • Subscription saving (print) 1%
  • Subscription saving (digital) 1%
  • Lead time (print) 2 - 3 days
  • Number of issues annually: 312
  • Subscribe now!

Description

Volksblad het in 2004 honderd jaar oud geword. Dit is die oudste Afrikaanse dagblad in die land, en die grootste in die Vrystaat en Noord-Kaap. Die sirkulasie-afdeling se voertuie ry elke dag sowat 18 500 kilometer om die koerant af te lewer. Volksblad word sover as Hanover versprei, met Kakamas as die verste punt in die Noord-Kaap. In die Noord-Vrystaat lees mense van Sasolburg tot Harrismith al vroegdag Volksblad. Dié koerant bied lesers ook spesiale bylaes: Op Dinsdae verskyn Kampus-Volksblad; op Woensdae dek Kontrei nuus uit die Vrystaatse en Noord-Kaapse platteland; op Donderdae verskyn Motor-Volksblad vir voertuigentoesiaste; op Vrydae dek Vrydag! nuus oor die kunste en die vermaakbedryf; op Saterdae bied Naweek+ alles inligting oor reis, en alles in en om die huis, terwyl By vir diepte-artikels sorg.

 

Check this list of delivery areas to find out whether this newspaper can be delivered to your area