Die 2de uitgawe van Kuierkos bevat lekker resepte vir stapelvoedsel met 6 basiese bestandele, bosveld wegneemetes wat jy self kan maak, vinnige en eenvoudige disse vir stappers, braai, troetelkos, bykos, souse en poeding.