Wegry 4x4 Roetegids - 2011 Spesiale Uitgawe Magazine

Wegry 4x4 Roetegids

  •  
  • Single Issue
  • Digital
  • Subscription Details

  • Frequency Annually
  • Normal Cover Price (print) R 0.00
  • Number of issues annually:

Description

Dié omvattende gids dek alles wat jy moet weet van 101 roetes in Suid-Afrika. By elke roete verskyn ’n volledige beskrywing van ’n roetegradeerder, kontakbesonderhede, roetegradering, blyplek, doendinge in die omgewing en ’n GPS-roetepunt. Die hersiende gids het bygewerkte inligting, 15 nuwe roetes, pragtige foto’s, ’n volledige kaart en ’n indeks met nóg 150+ 4x4-roetes in Suider-Afrika.