Weg Stories, 'n bundel van die beste 46 rubrieke uit Weg, WegSleep, WegRy en Weg Ry & Sleep oor die afgelope 4 jaar is nou op die rakke. Dit is ideaal vir ’n geliefde se Kerskous, of as jy op soek is na 'n lekker leesboek vir die vakansie. Bonus: Jy kry ook ’n gratis CD saam met die boek, waarop 10 rubrieke deur die skrywers voorgelees word.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 95.00

Number of issues annually: 1

R9500Single Issue

You May Be Interested In