Die perfekte balans van inspirerende, stylvolle ontwerp en die nuutste dekorneigings van House and Leisure en praktiese wenke vir jou huis van Goeie Huishouding. Koop die Huisstyl-bondel vir slegs R32 per maand! As jy op die voorkoms van jou huis gesteld is of wil weet hoe en waar jy in jou vrye tyd kan ontspan, is House and Leisure net die tydskrif vir jou. Duisende Suid-Afrikaners lees House and Leisure vir die nuutste, stylvolle dekorinspirasie wanneer hulle hul huis wil opknap of ’n nuwe huis wil bou, vir hulp met hul reisplanne vir ’n ontspannende wegbreek en selfs vir idees oor waar om te gaan uiteet. Goeie Huishouding is gerig op vroue wat gehalte en waarde in elke faset van hul lewe wil hê. Goeie Huishouding bied aan vroue leesstof wat propvol inspirasie vir hul besige lewe is – van gesondheid tot kos en fiksheid, skoonheid, mode, huishouding en ouerskap. Die tydskrif beloof om inhoud te verskaf wat “beproef, getoets en betroubaar” is én Goeie Huishouding se stempel van goedkeuring dra.

R3200 pm

Titles Included In This Bundle