Moenie hierdie spesiale aanbod op die Bondel vir vroue misloop nie. Teen net R82 per maand vir vier tydskrifte is dié kombinasie van premium glans- en internasionale vrouetitels die perfekte opsie vir die wêreldgesinde, geesdriftige en verstandige vrou van vandag. Dit sluit in die Engelse tydskrifte Cosmopolitan, Marie Claire en House and Leisure en ’n keuse tussen Goeie Huishouding en GoodHousekeeping. Van mode en skoonheid tot kontemporêre dekor, beproefde, getoetste, betroubare wenke vir die huis en bemagtigende raad vir persoonlike groei – jy kry dit alles elke maand in een bondel!

R8200 pm

Titles Included In This Bundle