Ontdek ’n nuwe manier van lees met Media24 se ongelooflike Kaboedel-bondelaanbod en geniet 11 van jou gunsteling-Afrikaanse tydskrifte alles in digitale formaat op jou tabletrekenaar of rekenaar teen slegs R99 per maand. Kry leefstyl- en mode-inspirasie in topverkopertitels soos SARIE en Tuis, of waardevolle raad oor ouerskap in Suid-Afrika se enigste Afrikaanse ouerskaptydskrifBaba en Kleuter. Word meegevoer na droomagtige Afrika-bestemmings in Weg of beplan die ideale buitelugavontuur met WegRy en WegSleep. Bly op hoogte van die jongste verwikkelings in die vermaaklikheidswêreld en jou gunsteling-televisieprogramme met Huisgenoot en tvplusLandbouweekblad en SA Jagter bied relevante en insiggewende leesstof vir almal met hierdie belangstellings. Plekkie in die son en Om te skryf boeke. Kry hierdie hele kaboedel in een bondel en ondek ’n nuwe manier van lees! 

R9900 pm

Titles Included In This Bundle