199 waarhede oor hoe om te lewe binne God se wil

Gelowiges wil graag gehoorsaam wees aan die Here. Maar hoe kan ’n mens seker wees dat jy reg lewe? 
1-minuut inspirasies vir vroue wat glo is klein genoeg om in jou (hand)sak te pas, maar loop oor met ...
• praktiese maniere om jou geloof uit te leef
• teksverse om oor na te dink
• raad en advies uit die pen van bekende skrywers én  gewone mense. 

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 64.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6400

You May Be Interested In