Isak Burger se Eerste 5 minute ná die dood en Laaste 5 minute vóór die dood het gelowiges in Suid-Afrika aangegryp en meer as 120 000 eksemplare is verkoop. 5 Minute voor en ná die dood is ’n hersiene uitgawe waarin albei boeke saamgevoeg is. As bonus is 20 getuienisse van mense wie se lewens verander is bygevoeg.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 119.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R11995

You May Be Interested In