Die Springbok-rugbyheld, Joost van der Westhuizen, leef elke dag met die gedagte dat vandag sy laaste kan wees, nadat motorneuronsiekte by hom gediagnoseer is. In 99 dinge wat ek wil hê my kinders moet weet deel hy 99 lewenswaarhede waarmee sy siekte hom gekonfronteer het. Stap saam met Joost deur sy lewe en leer hoe om jóúne met groter wysheid en waardering te leef.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 79.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R7995

You May Be Interested In