Jy as ouer van ’n tienerkind, het die uitdagendste en belangrikste taak in die wêreld – jy kán suksesvol wees! In hierdie boek kan jy al die kundigheid, al die lewenswysheid en praktykervaring van Rodney Seale jou eie maak, sodat jou kind se tienerjare iets is wat julle nie net oorleef nie, maar selfs geniet.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 104.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R10400

You May Be Interested In