All-bran vir die siel het aangrypende vertellings uit Susan Coetzer se eie lewe en die lesse wat sy (soms op die harde manier) moes leer. Vertrek saam met haar op ’n journey om ook jou eentonige lewe te verander tot iets betekenisvol!Jy kan dit net doen as jy aan die voete van die Here gaan sit en fyn luister na sy stem.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 69.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6995

You May Be Interested In