In As jy op God vertrou, gebeur mooi dinge deur Nina Smit word die lewe van Bybelse vroue ondersoek en hulle spesifieke optrede word bestudeer. Jy kan dan die lesse wat die vroue leer, op jou eie lewe van toepassing maak. As jy God vertrou in die proses, sal jy ’n beter kind vir Hom wees en sal daar mooi dinge gebeur!

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 89.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R8995

You May Be Interested In