Enige kreatiewe tuisteskepper wil graag haar eie stempel sit
op die voorkoms en gevoel van haar huis. In hierdie spesiale uitgawe wys ons
kreatiewe huise, die inspirasieborde wat jy nodig het om die prentjie te skep
asook slim projekte vir al ons selfdoen-lesers.
Frequency: Annually
Normal Cover Price: R 49.90
Number of issues annually: 1
R4990Single Issue