In Die Bybelvers wat my lewe verander het vertel 101 deelnemers (bekendes en minder bekendes) watter teksvers hulle lewe die diepste geraak het in moeilike tye. Jy sal ontdek dat daar ’n Bybelvers is wat jou spesifieke situasie aanspreek; ’n teksvers om jou te troos, een om jou te bemoedig. God is goed. Hy sien ook jou situasie raak!

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 99.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R9995

You May Be Interested In