Gelowiges weet na die dood wag die hemel. Saam met dié wete is daar vrae: Hoe lyk die hemel? Watter lewe wag vir ons daar? Hierdie is ’n boek oor die hemel vanuit ’n Bybelse perspektief. Die eerste 5 minute in die hemel beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel sê oor dit wat ’n gelowige in die lewe na die dood kan verwag.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 69.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6995

You May Be Interested In