In Die krag van intersessie verduidelik Bennie Mostert die verskil tussen gebed en intersessie, hy gee riglyne vir ’n dieper verstaan van die gebedsverantwoordelikheid van die kerk, en hy motiveer gelowiges om voor God te gaan staan, sodat verlorenes gered kan word. Hierdie boek leer dat die kerk met erns en toewyding moet begin bid vir die uitbreiding van die koninkryk.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 60.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6000

You May Be Interested In