Is jy op soek na innerlike vrede en ’n vervulde lewe? Die Kruisweg deur Roy Hession sal jou ’n nuwe pad met die Here laat begin loop. Die krag van die Gees wat in jou begin werk, sal jou verstom. Miljoene mense se lewens is deur die boodskap van hierdie boek verander. En jou lewe sal ook verander as jy dit lees en die waarheid daarvan in jou lewe toepas.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 32.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R3200

You May Be Interested In