Erika Strauss wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar ’n raaisel. Dis die aantreklike man wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap. Wat sou haar besiel het om die wildvreemdeling te soen en dit boonop te geniet? Wie is hy en waarheen het hy verdwyn? 
Toe ’n ou vriend kom aanklop vir hulp om sy vrou se irrasionele vrese te besweer, vertrek Erika na ’n Kaapse blomplaas, min wetend dat “Moos” weer haar pad sal kruis . . .

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R9000Single Issue

You May Be Interested In