‘n Aksiebelaaide lekkerlees spanningsroman "propvol warm intrige, spanning en onverwagse wendings" volgens Leon van Nierop. Johannesburg, 1985. Twee boesemvriende, ondersoekende joernalis Braam Brink en weermagman Adam Williams ontmoet vir ontbyt by ’n plattelandse kafeetjie. Adam onthul sy rol as moordenaar vir die staat, maar voor Braam se artikel verskyn, word sy liggaam gevind… Só begin Die leliemoordenaar, ’n verhaal wat afspeel in hedendaagse Johannesburg, maar wat begin gedurende die doodsnikke van die apartheidsregime tydens die tagtigerjare. Topspeurder Daniella Hector volg die spoor van ’n berugte reeksmoordenaar: hy slaan elke paar weke toe, en span sy web al hoe nouer. Wie was verantwoordelik vir die dood van Danny se pa, Braam?

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R27500Single Issue

You May Be Interested In