Die gewilde Afrikaanse preke wat Sondae op kykNET uitgesaai word is nou in boekvorm beskikbaar.  Vir elke dag van die jaar bied hierdie dagboek ʼn treffende boodskap na aanleiding van ʼn “lewensvers” uit die Woord. Hierdie Bybelwoorde van eeue gelede word dan prakties toepaslik gemaak vir elkeen wat in ons komplekse hedendaagse wêreld as opregte gelowiges wil lewe.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 134.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R13495

You May Be Interested In