Die Woord Bybeldagboek 2 het elke werksdag ’n boodskap soos net Andries dit kan doen aan die hand van ’n Skrifgedeelte. Hy gee ook vir jou ’n gebed wat jy heeldag met jou kan saamneem. Vir die naweek is daar skryfplek om jou eie gedagtes of spesiale boodskappe, neer te skryf en later weer te lees.Aan die hand van 52 temas, een vir elke week van die jaar, sal jy ontdek hoe om geloof deel te maak van alles wat jy doen.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 144.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R14400

You May Be Interested In