Dieet Joernaal  is ’n leefstylprogram wat jou die lyf sal gee wat jy begeer. 

Dit leer jou om anders te dink oor jouself en die lewe. Jou geloof sal verdiep en hierin sal jy al die wilskrag ontdek wat jy nodig het om nuut te begin – en lewenslank maer te bly.  

Om goed te lyk moet ’n mens goed voel. Daarom begelei hierdie joernaal jou om te verstaan hoe jy jou emosies kan inspan in jou nuwe leefstyl. Hoe jou eetplan moet lyk en watter oefening goed vir jou is, word ook stap vir stap vir jou verduidelik.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 130.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R13000

You May Be Interested In