Hierdie is nie ’n suutjies-praat boek nie. Elke bladsy lyk eienaardig en bevat ongewone inligting. Elke skrywer gryp jou voor die bors om jou kop behoorlik in nuwe rigtings te swaai met idees soos …Verwag die ergste, wees bly oor swaarkry!Eet alles om maer te word’n Blitsgids vir beter besluite neemJy mag maar oor en oor dieselfde bid.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 80.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R8000

You May Be Interested In