In Sy is steeds my kind! vertel Susan Lemmer die storie van haar dogter, Cézanne Visser, wat skuldig bevind is op 11 aanklagtes rakende kindermolestering en die vervaardiging van kinderpornografie. Die leser betree die donker dieptes van seksuele sadisme, verraad, uitbuiting en manipulasie. Sy is steeds my kind! is die verhaal van ’n ma wat deur hel is, maar wat deur dit alles op God vertrou het.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 79.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R7995

You May Be Interested In