Emma is g’n Engel vertel die verhaal van ’n gesin wat gebuk gaan onder die aanslae van die lewe, steeds soekend na liefde en aanvaarding by die mense naaste aan hulle. Ook Emma moet leer dat vroue hulself en mekaar moet vergewe voordat die bevryding kom wat vir jou vlerke gee. Sodat jy aan die wolke kan raak ...

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 99.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R9995

You May Be Interested In