Die boek is saamgestel uit DIE BESTE artikels wat vroeër in die tydskrif Finesse Meisie verskyn het. Dis propvol tips oor verhoudings, skoonheid, gesondheid en méér! Maar dis nie al nie: daar is ook stories oor celebs en gewone girls soos jy wat jou soms sal laat skaterlag, soms sal laat huil, maar jou altyd sal inspireer.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 69.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6995

You May Be Interested In