Finweek is Suid-Afrika se voorste finansiële tydskrif wat hom op belegging toespits. Met sy lewendige, kreatiewe en gesaghebbende ontleding van sake- en beleggingskwessies is dit ’n noodsaaklike sakemiddel in die daaglikse stryd om mededingende voordeel. Vandag se besluitnemers moet meer druk op hul tyd kan verwerk en daar word nou meer as ooit van hulle verwag om suksesvol te wees, ongeag feller mededinging. Finweek bied relevante inligting in vinnig verteerbare porsies, met bekroonde beleggingsadvies as die nagereg.

Frequency: Biweekly

Normal Cover Price: R 30.20

Number of issues annually: 25

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R4600per month

Select your preferred print subscription option from the dropdown below

R19000

Lead Time (Print): 5 - 6 Weeks

Back Issues

You May Be Interested In