Mense vra dikwels: “Hoe bid ek oor hierdie of daardie saak?” Om te bid is gelowiges op aarde se belangrikste werk, want sonder gebed is gelowiges magteloos en die kerk kragteloos. In Gebed maak alles anders verduidelik Bennie Mostert die verskillende aspekte van gebed, hy gee riglyne hoe om elke dag tyd in te ruim vir gebed en gee praktiese riglyne oor hoe om vir spesifieke sake te bid.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 60.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6000

You May Be Interested In