In die boek gesels Isak Burger oor die gebeure van die Paasnaweek, van Jesus se gevangeneming in Getsemane tot die dag van Sy opstanding en verskyning aan mense. Met insig en liefde verduidelik hy ook die betekenis van Christus se lyding, dood en opstanding, sodat jy nooit weer dieselfde daarna sal kyk nie.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 79.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R7995

You May Be Interested In