Gelukkig getroud nooi jou uit om 100 antwoorde vir jou vrae oor getroud-wees te ontdek. Dit praat in 100 stukke reguit met jou hart én verstand. Regte vroue vertel wat hulle as waardige vroue in die huwelik laat uitstyg het. Uit hulle lesse leer jy wat ’n positiewe houding in jou huwelik kan beteken en wat die krag is van ’n vrou wat bid.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 79.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R7995

You May Be Interested In