Jy het hulle aangrypende getuienisse oor die radio gehoor en jou hart is geroer. Nou is hulle stories vasgevang in dié inspirerende boek sodat jy nie alleen deur die storms van die lewe hoef te gaan nie.50 mense deel hulle stories van genade met jou, sodat jy deur jou eie storm kan kom.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 69.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6995

You May Be Interested In