God wil sy arms om jou sit en jou vashou. Hierdie inspirerende boodskap deel Nina Smit met jou in die Bybeldagboek. Jou krag vir die dag kom uit ’n Bybelvers. Daar is genoeg vir die hele jaar. Hoe dié beloftes, aanmoedigings en rigtingwysers jou lewe prakties verander, kan jy lees in die dagstukkie by elke vers. Hulle is ingedeel volgens 52 temas sodat jy elke week in diepte iets nuuts van jou Skepper en sy liefde leer.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 144.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R14400

You May Be Interested In