Die Bybelverse in hierdie boek sal jou elke dag, ’n hele jaar lank, herinner aan al die wonderlike dinge wat God vir jou beplan. Dit is so gesond vir jou gees soos ’n daaglikse vitamienpil vir jou liggaam! Elke vers word deur een woord tematies saamgevat. Hierdie temas is alfabeties gerangskik sodat jy vinnig ’n antwoord uit die Skrif kan naslaan volgens jou behoefte. Of jy kan die boekie na willekeur oopmaak en vertrou dat die spesifieke bladsy ’n hemelse boodskap net vir jou bevat.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 72.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R7200

You May Be Interested In