Goeie Huishouding is gerig op vroue wat gehalte en waarde in elke faset van hul lewe soek. Good Housekeeping en sy Afrikaanse eweknie, Goeie Huishouding, bied vroue leesstof wat inspirasie vir hul besige lewens bied — van gesondheid tot kos en fiksheid, skoonheid en mode tot tuisteskepping en ouerskap. Die tydskrif se redaksionele belofte is om inhoud te verskaf wat "beproef, getoets en betroubaar" is, gerugsteun deur Goeie Huishouding se stempel van goedkeuring.  Goeie Huishouding is nou ook in digitale formaat beskikbaar vir rekenaars, Mac's en iPads. 

Frequency: Monthly

Normal Cover Price: R 34.00

Number of issues annually: 12

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R1700per month

Special Offer : Subscribe to digital and save 50%!

Get 50% off a 12 month subscription on Goeie Huishouding for the month of October!  Offer valid on print and digital subscriptions.  
*Print offer valid only in SA.

Die perfekte balans van inspirerende, stylvolle ontwerp en die nuutste dekorneigings van House and Leisure en praktiese wenke vir jou huis van Goeie Huishouding. Koop die Huisstyl-bondel vir slegs R30 per maand! As jy op die voorkoms van jou huis gesteld is of wil weet hoe en waar jy in jou vrye tyd kan ontspan, is House and Leisure net die tydskrif vir jou. Duisende Suid-Afrikaners lees House and Leisure vir die nuutste, stylvolle dekorinspirasie wanneer hulle hul huis wil opknap of ’n nuwe huis wil bou, vir hulp met hul reisplanne vir ’n ontspannende wegbreek en selfs vir idees oor waar om te gaan uiteet. Goeie Huishouding is gerig op vroue wat gehalte en waarde in elke faset van hul lewe wil hê. Goeie Huishouding bied aan vroue leesstof wat propvol inspirasie vir hul besige lewe is – van gesondheid tot kos en fiksheid, skoonheid, mode, huishouding en ouerskap. Die tydskrif beloof om inhoud te verskaf wat “beproef, getoets en betroubaar” is én Goeie Huishouding se stempel van goedkeuring dra.   

R3000per month

Select your preferred print subscription option from the dropdown below

R14800

Lead Time (Print): 4 - 6 Weeks

Special Offer : Subscribe to digital and save 50%!

Get 50% off a 12 month subscription on Goeie Huishouding for the month of October!  Offer valid on print and digital subscriptions.  
*Print offer valid only in SA.

Back Issues

You May Be Interested In