Sukkel jy elke dag met ’n klomp worries en vrese? Soos wat as ... ek nie goed genoeg is nie?  ek nooit liefde vind nie?  ek nie my drome bereik nie? Dan is dit tyd om jou rug op jou vrese te draai en weer die guts te kry om voluit te leef! Doen die volgende toets ...Is jy regtig Gelukkig? Besef jy dat jy Uniek is? Voel jy Tevrede met jou lewe? Lyk jy vir jouself nog Sexy? As jy NEE geantwoord het op meer as twee van hierdie vrae, kan jy beslis doen met ’n bietjie meer guts! Uitstel is vir sissies, pak jou lewe nou met passie aan en word ’n vrou met guts!Kom aan, hoekom nie?

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 69.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6995

You May Be Interested In