In Here, ek het ’n vraag gee Hennie Stander vir jou 500 antwoorde oor dit wat rondom ons gebeur. Die boek bestaan uit temas wat alfabeties gerangskik is en wat antwoorde op jou baie vrae gee, reg uit die Bybel! Dis ’n moet-hê handleiding vir enige mens wat wil sin maak uit die lewe en elke dag tot eer van God wil leef.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 99.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R9995

You May Be Interested In