God het geweet dat die kroon van Sy skepping hemelse bruissout nodig sou hê. Toe gee Hy ons die sterkste doepa hiervoor: die genadegawe van lag. Wanneer dit voel die lewe druk jou soos ʼn te klein skoen, of dat die trane net te veel van jou make-up laat smudge, lees Vonkelkyk op die lewe en tokkel jou lagsnare saam met Elsabe Aldrich.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 79.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R7995

You May Be Interested In