Huisgenoot is vanjaar 100 jaar oud – en om dit te vier, het ons ’n pragtige gedenkboek saamgestel waarin ons terugkyk op die grootste nuusgebeure van die afgelope eeu, die glansmense wat ons gefassineer het, en al die jare van lag en trane. Nie net sal jy heerlik lees aan hierdie versamelaarsuitgawe nie;  jy sal dit ook wil bewaar as ’n dokument van ons tyd.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 55.00

Number of issues annually: 1

R5500Single Issue

You May Be Interested In