Of jy nou ‘n stuk boerbeskuit in jou koffie wil doop, aan ‘n mosbolletjie wil smul, fyn biscotti aan jou gaste wil voorsit of ‘n vingerleklekker muffin in ‘n kosblik wil pak – in hierdie keur van 31 resepte uit Huisgenoot gaan jy heerlike happies vind wat jou smaakknoppies sal laat smeek vir nog.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 32.00

Number of issues annually: 1

R3200Single Issue

You May Be Interested In