Die land se gunsteling- blou hasie, Bollie, is ná baie jare terug. Bollie is die een kinderboekkarakter wat al oor geslagte heen mense bekoor met sy ondeundheid. Hierdie tydskrif met 63 verhale wat nog nie vantevore in Suid-Afrika gelees is nie, is op kleuters en laerskoolkinders gemik, maar oupas en oumas behoort dit ook te geniet. Dit is ’n moet-hê-tydskrif vir elke Bollie-aanhanger. Ook in Engels beskikbaar as YOU Bobo.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 20.00

Number of issues annually: 1

R2000Single Issue

You May Be Interested In