Soek die pragtigste wol uit, trek jou penne nader en brei ’n knus trui, serp of kombersie. Huisgenoot-Brei bied ’n verskeidenheid lieflike patrone – van die oulikste truitjies en rokkies vir babas en kinders tot snoesige serpe, lekkerdra-truie vir mans en vroue, sagte stewels en ’n karaktervolle hasie-speelding. Daarby is al die patrone deur kundiges nagegaan om jou brei-ervaring ’n plesier te maak. Die skeppings in hierdie tydskrif is almal so mooi dat jou vingers sal jeuk om dit te brei! Koop Huisgenoot-Brei nou teen R50 en maak iets spesiaals.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 50.00

Number of issues annually: 1

R4000Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In