Laat jou inspireer deur die regtelewe-verhale in Huisgenoot Diabetes. Dié nuwe tydskrif in die Huisgenootstal lig jou ook in oor die nuutste navorsing oor en behandeling van sowel tipe 1- as tipe 2-diabetes. Daar’s kundige raad oor hoe om minder suiker in te neem en diabeteskomplikasies te vermy. En die beste van alles: 80 smullekker diabetesvriendelike resepte vir ontbyt, middag- en aandete en natuurlik poeding – alles deur ’n dieetkundige goedgekeur

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R4900Single Issue

You May Be Interested In