Verken meer as 100 dinosourusse – van die domste, tot die langste en die gevaarlikste - in Huisgenoot-Dinosourusse. Met hope kleurryke foto’s en illustrasies. Sien boonop 15 van die dinosourusse in 3D. Let asb. daarop dat die 3D-animasie die beste in die gedrukte tydskrif werk. Jy sal ’n slimfoon of -tablet, waarop die app afgelaai is, oor jou digitale uitgawe moet kan hou (ongeag die toestel waarop jy dit lees) om die 3D-sketse te sien.

Let asb. daarop dat die 3D-animasie die beste in die gedrukte tydskrif werk. Jy sal ’n slimfoon of -tablet, waarop die app afgelaai is, oor jou digitale uitgawe moet kan hou (ongeag die toestel waarop jy dit lees) om die 3D-sketse te sien.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 35.00

Number of issues annually: 1

R2800Single Issue

You May Be Interested In